Hierdie is die eerste jaar van ‘n reeks van vier jaarkursusse. Elkeen bevat 12 sub-modules met vier verpligte werkopdragte deur die loop van die jaar. Studente kan in enige stadium van die jaar met die kursus begin. Daar is vier werkopdragte wat voltooi moet word en kredietpunte kan verdien word in terme van moontlike verdere studies.
PASTORALE SORG EN KRISIS INTERVENSIE – JAAR – I
Klik op die volgende skakel vir volledige gegewens oor hierdie Jaarkursus:
Course Curriculum
0 STUDENTS ENROLLED