Setup Menus in Admin Panel

0

JAARKURSUS GEFOKUS OP TRAUMA EN KRISISSE

Hierdie Jaarkursus fokus op die Pastorale hantering van Trauma en Krisisse. Dit bevat 12 sub-modules met vier verpligte werkopdragte deur die loop van die jaar. Studente kan in enige stadium van die jaar met die kursus begin en kredietpunte kan verdien word in terme van moontlike verdere studies.

Original price was: R11,000.00.Current price is: R10,300.00.
Klik op die volgende skakel vir meer volledige gegewens rakende hierdie Jaarkursus:   Jaarkursus - Trauma en krisis hantering - bekendstelling

Course Currilcum

top
© Wentzel Coetzer. All rights reserved.