JAARKURSUS GEFOKUS OP KINDERS EN JONGMENSE
Hierdie Jaarkursus fokus op die Pastorale begeleiding van Kinders en Jongmense. Dit bevat 12 sub-modules met vier verpligte werkopdragte deur die loop van die jaar. Studente kan in enige stadium van die jaar met die kursus begin en kredietpunte kan verdien word in terme van moontlike verdere studies.
Klik op die volgende skakel vir meer volledige gegewens rakende hierdie Jaarkursus:
Course Curriculum
Course Reviews
No Reviews found for this course.
0 STUDENTS ENROLLED