Description
Die struktuur van hierdie kursus sien soos volg daar uit:
HFST 1: ‘INNER CHILD’, FRAGMENTASIE, ONDERDRUKTE
HERINNERINGE
- Die ‘Inner Child’
- Definisie van MPD/DID
- Geheueverlies
HFST 2: AANLEIDENDE OORSAKE TOT DISSOSIATIEWE IDENTITEITSVERSTEURING (DID)
- Judy se verhaal
- Dissosiasie: die kind se verweer/beskerming
- Die sistemiese teorie betreffende gesinne
- Belangrike faktore in die lewe van die kind wat aan bloedskande blootgestel was
- Persoonlikhede as ‘n geslote innerlike sisteem
- Algemene reëls en beskouinge van die familie van oorsprong wat geïnternaliseerd geraak het
- Wyses waarop jou wonderlike innerlike kind gewond geraak het
HFST 3: SIMPTOME VAN DIE GEDISSOSIEERDE PERSOONLIKHEID
- Wat is DID?
- Mites aangaande DID
- Sommige belangrike aanduidings (simptome) van gedissosieerde persoonlikhede
- Tipiese beskrywing van so ‘n persoon se ervarings
HFST 4: DISSOSIATIEWE IDENTITEITSVERSTEURING
- James Friesen se bespreking van dissosiatiewe identiteitsversteuring (DID)
- Perry Draper se bespreking van MPD (DID)
HFST 5: INTEGRASIE VAN ‘N GEDISSOSIEERDE PERSOONLIKHEID
- ‘n Veilige innerlike ruimte vir integrasie
- Die kernpersoonlikheid en die essensiële
- Integrering van die kernpersoonlikheid en die essensiële
- Integrasie van nie-dominante persoonlikhede
- Integrasie van dominante persoonlikhede
-
- Riglyne ter voorbereiding van die integrasie van dominante persoonlikhede
- Treurberading en aspekte rakende verlies
- Ontwikkeling van nuwe vermoeëns en opgradering van ou vaardighede
- Die veelvoudige persoonlikheid se post-integrasie ervaring
- Verlore stadiums van ontwikkeling en die geïntegreerde persoon
- Herproklamering van die liggaam
- Die rol van die geheue na integrasie
HFST 6: TWEE PRAKTIESE VOORBEELDE
BRONNELYS
BYVOEGSEL A: Dissosiasie
BYVOEGSEL B: Die oop gesinsisteem
BYVOEGSEL C: Die geslote gesinsisteem
BYVOEGSEL D: Geografies/fisiese verwydering vanaf gesin van oorsprong
BYVOEGSEL E: Beth se eerste skets
BYVOEGSEL F: Beth se finale skets
BYVOEGSEL G: Dissosiatiewe konfigurasies (Friesen)
BYVOEGSEL H: Kliniese weergawe van dissosiasie (Friesen)
BYVOEGSEL I: Aanduidings van dissosiasie (Friesen)
BYVOEGSEL J: Dr James Friesen se onderskeid tussen ‘n gedissosieerde persoonlikheid (alter) en ‘n demoniese teenwoordigheid