Description
Die struktuur van hierdie kursus sien as volg daar uit:
HFST 1: INLEIDING
- Storm-en-drang van die adolessensie jare
- Identiteitskrisis
- ‘Sielswonde’
- Langtermyn gevolge
- Om uiteindelik los te breek uit ’n pynvolle verlede
HFST 2: INTEGRASIE VAN VERSKILLENDE BENADERINGS
- Benaderings waarby aansluiting gevind word
- Die sterkte-benadering (strength perspective)
- Die ‘inner child’ perspektief (binnekind)
- Die groei-model en die herstel-beweging (recovery movement)
- Positiewe sielkunde
- Innerlike genesing
- Die geïntegreerde benadering van die Meier klinieke
HFST 3: WAT IS EMOSIONELE VERWONDING/MISBRUIK?
- Statistieke
- Definisies
HFST 4: PYN BEGIN REEDS VER IN DIE VERLEDE
- Invloed van die vormingsjare
- Ouers se invloed as rolmodelle
- Die rol van die ma
- Die rol van die pa
- Die pyn van die verlede bly herhaal
- Kinders nie toegelaat om te huil nie
- Skaamte en woede vanaf die moederskoot
- Basiese behoeftes by elke mens
HFST 5: PROBLEEM AREAS EN OORSAKE
- Stukkende gesinne
- Die rigiede gesin
- Die chaotiese gesin
- Die ineengestrengelde gesin (enmeshed family)
- Die onverbonde gesin (disengaged family)
- Die verbonde gesin (attached family)
- Gesins- en familiebande nie in plek nie
- Die kind wat as volwassene moet optree
- Gesins- en familie-geheime
- Verwerping
- Egskeiding
- Verkragting, molestering en bloedskande
- Intergenerasie faktore
- Pyn as gevolg van toksiese godsdiens
- Boelie
- Die invloed van sosiale media en tegnologie
- ’n Ontoereikende skoolsisteem
HFST 6: DIE IMPAK VAN TRAUMA OP DIE BREIN
- Die kind se brein
-
- Die rol van snellers (triggers)
-
-
- Drome
- Reuke
- Kleure
- Dieper wortels vir probleme op die oppervlakte
-
-
- Die gevolge van ’n getraumatiseerde brein
- Die resultate van die impak van trauma op ’n adolessent
-
- Trauma verander mense vir altyd
- Onderdrukte trauma
- Die stoompot effek
HFST 7: DIE GEVOLGE VAN EMOSIONELE VERWONDING
- Gevallestudie
-
- Enkele verdere voorbeelde
- Tipiese gedragspatrone by die verwonde mens
- Rooi ligte wat flikker
HFST 8: AREAS WAAR ONVERWERKTE PYN MANIFESTEER
- Depressie
- Angs en vrees
- Selfmoord
- Liggaamlike probleme
- Woede
- Enkele gevallestudies
- Verslawing
- Pornografie
- Eetversteurings
- Verhoudingsprobleme
HFST 9: ’N VOORGESTELDE PASTORALE MODEL
- Algemene riglyne vir die berader
-
- Ignoreer die boodskap dat jy hulle moet uitlos
- Probeer om ’n veilige atmosfeer te skep
- Vestig ’n vertrouensverhouding
- Handhaaf konfidensialiteit
- Probeer om die gesin se sterkpunte te identifiseer
- Probeer om die tiener se sterkpunte te identifiseer
-
- Alle feite moet openbaar gemaak word
-
- Agt sleutelvrae ter evaluering
- Probeer om die aard van die trauma en verwonding in hierdie persoon se lewe te verstaan
-
- Eksploreer trauma herinneringe en geassosieerde response
- Ontlont enige skadelike affektiewe response
- Toon begrip vir die gevoelens en boodskap agter die uitreageer gedrag
- Vestig konneksies en verbintenisse
-
- Vier effektiewe tegnieke
- Die belangrikheid van te vertel
- Leuens moet geïdentifiseer word
- Daar moet kontak gemaak word met emosies
-
- Moenie ’n tiener in die steek laat nie
- Riglyne vir die helingsproses by die adolessent self
-
- Keer terug
- Verkry insig betreffende jou kinderjare programmering
- Belydenis
- Distansieer jouself van selfveroordeling
- Omhels die verwonde binnekind
- Jy moet moed aan die dag lê
- Die belangrikheid van ’n rouproses
- Vergifnis
- Vernuwe en restoureer
- Om jou eie identiteit te ontdek
- Lê gepaste grense neer
- Die hoop van restourasie
-
- Beleef jou vreugde
- Beplanning rondom ’n langtermyn strategie
-
- Vrae as deel van ’n denkbeeldige reis die toekoms in
- Beplan met die oog op die skep van ’n beter toekomstige sosiale omgewing
-
- Leer aan die kind sekere spesifieke oorlewing strategieë
- Geen blamering meer voortaan
- Gebruik nugtere denke ten einde konflik te vermy
- Nege stappe indien nuwe situasies van pyn sou opduik
- Die vestiging en bou aan ’n sterk geloof
- Om jou talente en gawes te ontdek
- Om die berader en die kleingroep uiteindelik agter te laat
-
- Aanduidings van uiteindelike heling
- Heling van trauma lei tot ’n nuwe toekomsvisie
BYLAAG A: Simptome van die emosioneel verwonde persoon
BYLAAG B: Moontlike aanduidings van verwerping
BYLAAG C: Agtergrond inventaris
BYLAAG D: My identiteit in Christus
BYLAAG E: Bundels oor pastorale berading
BRONNELYS