Setup Menus in Admin Panel

Sale!

Woede as ‘n destruktiewe mag – Pastorale perspektiewe

Original price was: R650.00.Current price is: R600.00.

Ons het almal al êrens met die probleem van woede geworstel. Oor die algemeen word dit dan ook as ʼn oorwegende negatiewe emosie beskou, en talle Christene plaas gevolglik bloot ʼn emosionele deksel daarop – depressie is dan heel dikwels een van die algemene gevolge. In hierdie kursus word egter ook gefokus op die positiewe potensiaal van hierdie emosie indien dit reg hanteer word. Vanuit ʼn multidissiplinêre benadering word daar ook vanuit verskillende dissiplines op hierdie emosie gefokus, en word daar ook besonder klem gelê op die bevrydende en helende rol van pastorale berading en gebed. In hierdie verband is die beradene se persoonlike verhaal van deurslaggewende belang.

 

 

1 in stock

Description

                                                                                      

 

top
© Wentzel Coetzer. All rights reserved.
X