Description
Original price was: R650.00.R600.00Current price is: R600.00.
In hierdie kursus fokus ons veral op Donna Jackson Nakazawa se boek, Childhood disrupted. How your biography becomes your biology, and how you can heal (2015). Sy is ‘n ondersoekende joernalis wat in hierdie publikasie besondere insigte verwoord rakende die invloed van persone se verhale, asook dié van vorige gene-rasies, op hul huidige emosionele en fisiese welstand. Deurgaans let ons ook op die pastorale implikasies van hierdie belangrike navorsing.