Description
Die struktuur van hierdie kursus sien soos volg daar uit (persone ontvang die handleiding sowel as ‘n stel CD’s):
HOOFSTUK 1 – INLEIDENDE PERSPEKTIEWE
- Historiese aanloop
- ‘n Verskuiwing na kuberboelie
- Die bydraende rol van ‘anonimiteit’ op die Internet
- Aktualiteit binne Suid-Afrika
- Prins William se inisiatief
- Statistieke en omvang
-
- Kuberboelie begin al vroeër
- Die eerste ‘cyber cop’
HOOFSTUK 2 – DEFINIËRING EN MOTIVERING
- Definiëring
- Boelie oor die algemeen
-
- Kuberboelie
- Kubertreitering (cyberstalking)
- Internet ‘troll’
- Motiewe en aanleidende redes tot boelie
- ‘n Parallel tussen aanlyn boelie en fisiese boelie
HOOFSTUK 3 – TIPIESE TEIKENS EN HUL KENMERKE
- Kenmerke van die tipiese teiken
- Redes waarom hulle kwesbaar is
- Kenmerke en simptome van die kind wat geboelie word
-
- Die impak en gevolge van boelie
- Boelie raak die gesin
HOOFSTUK 4 – KENMERKE VAN DIE TIPIESE BOELIE
- Kenmerke en simptome van boelies
- Die boelie se werkswyse
- Die boelie se ondersteuners
-
- Gevolge vir bystanders en toeskouers
- Indien jou kind die boelie is
- Gesprekvoering met jou kind
- Empatie moet gekweek word
HOOFSTUK 5 – PRAKTIESE RIGLYNE EN VOORGESTELDE MODEL
- Ouers moet nie naïef wees nie
- Riglyne deur die National Crime Prevention Council
- Mobilisering van bystanders en vestiging van ‘n gedragskode
- Riglyne vir wanneer jou kind geboelie word
- Die belangrikheid van ‘n gestruktureerde anti-boelie program by skole
-
- Olweus se model
-
-
- Die Boelie Voorkoming Koördinering Komitee (BVKK)
- Toerusting en opleiding
- Gebruikmaking van vraelyste
- Personeel diskussiegroepe
- Skoolreëls
- Klaskamerbyeenkomste
- Direkte ingrype en opvolgaksies
- Ouerlike betrokkenheid
- Volwassene/kind interaksie
- Betrokkenheid van kenners
- Verdere kenmerke en sub-doelwitte van Olweus se program
- Resultate
- Wat kan jou kind leer vanuit ‘n negatiewe situasie?
-
HOOFSTUK 6 – PASTORALE RIGLYNE
- Die kind se identiteit in Christus
- Swak dissipline en ‘n gebrek aan grense
- Kinders moet geleer word wat aanvaarbaar is en wat nie
- Die toerusting en skoling van jongmense
- Behandel ander soos jyself behandel wil wees
- Hoe Jesus Christus boelies hanteer het
- Die situasie in die tempel
- Jesus verdedig vir Maria
- Jesus kom op vir Malchus
- Samevattend
- Daar is hoop
BYLAAG A – Gesin Internet veiligheidskontrak
BYLAAG B – Die Olweus boelie vraelys
BYLAAG C – Boelie vraelyste
BYLAAG D – Belangrike webbladsye en kontakgegewens
BRONNELYS





