Description
Vir hierdie kursus is daar vier klankbane asook ‘n handleiding
Die struktuur van hierdie kursus sien soos volg daar uit:
SESSIE 1 – OORKOEPELENDE OORSIG EN DEFINIËRINGS
SESSIE 2 – SIMPTOME EN ALGEMENE KENMERKE
- Motoriese simptome
- Nie-motoriese simptome
- Verskillende fases van demensie
- Enkele verdere spesifieke simptome
- Verswakte sintuie gekoppel aan demensie
- Loopspoed
- Parkinson-siekte en hardlywigheid
- Hoë BMI gedurende vroeë volwasse jare en verhoogde demensie risiko
- Die rol van angs en depressie by Parkinson-siekte
- Die rol van beenkwaliteit en osteocalcin
- Die omkeer van ouderdomsverwante agteruitgang
SESSIE 3 – AANLEIDENDE OORSAKE TOT PARKINSON-SIEKTE
- Dr James Parkinson
- Die rol van dopamien
- Deurbraak met levodopa
- Genetiese faktore
- Telomere en veroudering
- Die ApoE4 geen
- ʼn Mensgemaakte pandemie
- Uitbreiding van die definisie van ʼn pandemie
- Die ouderdomsfaktor
- Voorkoming, sorg en behandeling
- DDT
- Agent Orange
- Gekontamineerde melk
- Paraquat
- Trichlooretileen
- Hoofbeserings
- Oudsoldate
- Hoë bloeddruk
- Inflammasie
- Obesiteit
- Slaap en obesiteit
- Sojabone en obesiteit
- Geneties aangepaste voedsel en obesiteit
- Bakterie in die ingewande en obesiteit
- Genetiese uitdrukking en obesiteit
- Inflammasie en obesiteit
- Suiker, oksidasie en veroudering
- Glykering (glycation)
- Die waarde van vas
- Dieet en die brein
- Veroudering as gevolg van tabak, onwettige substanse en alkohol
- Tabak
- Onwettige substanse
- Alkohol
- Leefstyl en veroudering
- Die brein en fisiese oefening
- Voordele van oefening van die denke
- Slaap en die brein
- Wat is normale slaap?
- Slaap en medikasie
- Slaap apnee
- Kafeïen
- ʼn Pose in tyd
- Handhawing van jou gesondheid
- Die natuur en die liggaam
- Klankbesoedeling
- Die balans van elektrone
- Vreugde en opgewektheid is goeie medisyne
- Basiese lewensbenadering en veroudering
- Eensaamheid en veroudering/demensie
- Geestesstres en veroudering
- Kroniese bekommernis
- Skuldgevoelens wat nie hanteer is nie
- Voortgaande konflik in verhoudings
- Patologiese veroudering
- Statistieke
- Insulien weerstandigheid en die brein
SESSIE 4 – SLEUTELASPEKTE IN DIE VOORKOMING VAN DEMENSIE
- Fisiese oefening
- Geestes stimulasie
- Stres hantering
- Vergifnis teenoor ander
- Ontwikkeling van gesonde verhoudings
- Wees ʼn gewer
- Minimaliseer teatriese vermaak (theatrical entertainment)
- Bou ʼn verhouding met die God van liefde
- Voeding en lewenstyl
- Vitamines en aanvullings wat demensie voorkom
- Omega 3 – vetsure
- Ginkgo Biloba
- Vitamine D
- Kurkumien
- Okkerneute
- Groentee
- Granaatsap
- Koffie
- Vitamine E en C
- N-Asetiel sisteïen (N-Acetyl Cystene)
- Vit B12 en foliensuur
- Rhodiola rosea
SESSIE 5 – RISIKOFAKTORE EN TEENMAATREËLS VIR DEMENSIE
- Die ApoE4-geen
- Oksiderende stres
- Alkohol, onwettige dwelms en tabak
- Mishandeling van kinders
- ʼn Onaktiewe lewenstyl (sedentary lifestyle)
- Faktore tydens swangerskap
- Die moeder se denke tydens swangerskap en die fetale brein
- Lae-kalorie dieet gedurende swangerskap
- Rook, swangerskap en epigenetika
- Alkohol, swangerskap en epigenetika
- Lugbesoedeling, swangerskap en epigenetika
- Hoofbeserings
- Diabetes mellitus tipe 2 (T2DM) / glukose intoleransie
- Obesiteit
- Hoë bloeddruk
- Lae kognitiewe stimulering
- Depressie
- Psigologiese stres
SESSIE 6 – PASTORALE PERSPEKTIEWE
- Die belangrike rol van spiritualiteit
- Spiritualiteit met betrekking tot Parkinson-siekte
- Spiritualiteit as ‘n oorlewingsmeganisme
- Belangrikheid van aktiewe luister en empatiese betrokkenheid
- Sorgdraers moet kennis neem van die belangrike rol van spiritualiteit vir die demensie pasiënt
- Die verhouding van dopamien versus spiritualiteit
- Die rol van spirituele versorging van die demensie pasiënt
- Die uitdaging van kommunikasie met die demensie pasiënt
- Die gebruik van nieverbale kommunikasie
- ʼn Bediening van herinneringe
- Die belangrikheid van te luister
- Bevestiging- en erkenningsterapie versus ʼn realiteits-benadering
- Hou gesprekke eenvoudig en duidelik
- Langtermyn geheue en ʼn ‘herinneringspakket’
- Gebede en beloftes
- Gebruik van die sintuie
- Fisiese aanraking
- ʼn Bediening van teenwoordigheid
- Musiek, ou liedere en rituele
- Simbole en gebeure vanuit die verlede wat herinneringe sneller
- Voorgestelde erediens liturgie vir demensie pasiënte
- Konklusie