Setup Menus in Admin Panel

Die struktuur van hierdie kursus sien soos volg daar uit:

 

SESSIE 1 – OORKOEPELENDE OORSIG EN DEFINIËRINGS              

SESSIE 2 – SIMPTOME EN ALGEMENE KENMERKE                          

  • Motoriese simptome
  • Nie-motoriese simptome
  • Verskillende fases van demensie
  • Enkele verdere spesifieke simptome
  • Verswakte sintuie gekoppel aan demensie
  • Loopspoed
  • Parkinson-siekte en hardlywigheid
  • Hoë BMI gedurende vroeë volwasse jare en verhoogde demensie risiko
  • Die rol van angs en depressie by Parkinson-siekte
  • Die rol van beenkwaliteit en osteocalcin
  • Die omkeer van ouderdomsverwante agteruitgang

SESSIE 3 – AANLEIDENDE OORSAKE TOT PARKINSON-SIEKTE      

  • Dr James Parkinson
  • Die rol van dopamien
  • Deurbraak met levodopa
  • Genetiese faktore
  • Telomere en veroudering
  • Die ApoE4 geen
  • ʼn Mensgemaakte pandemie
    • Uitbreiding van die definisie van ʼn pandemie
  • Die ouderdomsfaktor
  • Voorkoming, sorg en behandeling
  • DDT
  • Agent Orange  
  • Gekontamineerde melk
  • Paraquat
  • Trichlooretileen
  • Hoofbeserings
  • Oudsoldate
  • Hoë bloeddruk
  • Inflammasie
  • Obesiteit
  • Slaap en obesiteit
  • Sojabone en obesiteit
  • Geneties aangepaste voedsel en obesiteit
  • Bakterie in die ingewande en obesiteit
  • Genetiese uitdrukking en obesiteit
  • Inflammasie en obesiteit
  • Suiker, oksidasie en veroudering
  • Glykering (glycation)
  • Die waarde van vas
  • Dieet en die brein
  • Veroudering as gevolg van tabak, onwettige substanse en alkohol
  • Tabak
  • Onwettige substanse
  • Alkohol
  • Leefstyl en veroudering
  • Die brein en fisiese oefening
  • Voordele van oefening van die denke
  • Slaap en die brein
  • Wat is normale slaap?
  • Slaap en medikasie
  • Slaap apnee
  • Kafeïen
  • ʼn Pose in tyd
  • Handhawing van jou gesondheid
  • Die natuur en die liggaam
  • Klankbesoedeling
  • Die balans van elektrone
  • Vreugde en opgewektheid is goeie medisyne
  • Basiese lewensbenadering en veroudering
  • Eensaamheid en veroudering/demensie
  • Geestesstres en veroudering
  • Kroniese bekommernis
  • Skuldgevoelens wat nie hanteer is nie
  • Voortgaande konflik in verhoudings
  • Patologiese veroudering
  • Statistieke
  • Insulien weerstandigheid en die brein

SESSIE 4 – SLEUTELASPEKTE IN DIE VOORKOMING VAN DEMENSIE         

  • Fisiese oefening
  • Geestes stimulasie
  • Stres hantering
  • Vergifnis teenoor ander
  • Ontwikkeling van gesonde verhoudings
  • Wees ʼn gewer
  • Minimaliseer teatriese vermaak (theatrical entertainment)
  • Bou ʼn verhouding met die God van liefde
  • Voeding en lewenstyl
  • Vitamines en aanvullings wat demensie voorkom
  • Omega 3 – vetsure
  • Ginkgo Biloba
  • Vitamine D
  • Kurkumien
  • Okkerneute
  • Groentee
  • Granaatsap
  • Koffie
  • Vitamine E en C
  • N-Asetiel sisteïen (N-Acetyl Cystene)
  • Vit B12 en foliensuur
  • Rhodiola rosea

SESSIE 5 – RISIKOFAKTORE EN TEENMAATREËLS VIR DEMENSIE                  

  • Die ApoE4-geen
  • Oksiderende stres
  • Alkohol, onwettige dwelms en tabak
  • Mishandeling van kinders
  • ʼn Onaktiewe lewenstyl (sedentary lifestyle)
  • Faktore tydens swangerskap
  • Die moeder se denke tydens swangerskap en die fetale brein
  • Lae-kalorie dieet gedurende swangerskap
  • Rook, swangerskap en epigenetika
  • Alkohol, swangerskap en epigenetika
  • Lugbesoedeling, swangerskap en epigenetika
  • Hoofbeserings
  • Diabetes mellitus tipe 2 (T2DM) / glukose intoleransie
  • Obesiteit
  • Hoë bloeddruk
  • Lae kognitiewe stimulering
  • Depressie
  • Psigologiese stres

SESSIE 6 – PASTORALE PERSPEKTIEWE                               

  • Die belangrike rol van spiritualiteit
  • Spiritualiteit met betrekking tot Parkinson-siekte
  • Spiritualiteit as ‘n oorlewingsmeganisme
  • Belangrikheid van aktiewe luister en empatiese betrokkenheid
  • Sorgdraers moet kennis neem van die belangrike rol van spiritualiteit vir

die demensie pasiënt

  • Die verhouding van dopamien versus spiritualiteit
  • Die rol van spirituele versorging van die demensie pasiënt
  • Die uitdaging van kommunikasie met die demensie pasiënt
  • Die gebruik van nieverbale kommunikasie
  • ʼn Bediening van herinneringe
  • Die belangrikheid van te luister
  • Bevestiging- en erkenningsterapie versus ʼn realiteits-benadering
  • Hou gesprekke eenvoudig en duidelik
  • Langtermyn geheue en ʼn ‘herinneringspakket’
  • Gebede en beloftes
  • Gebruik van die sintuie
  • Fisiese aanraking
  • ʼn Bediening van teenwoordigheid
  • Musiek, ou liedere en rituele
  • Simbole en gebeure vanuit die verlede wat herinneringe sneller
  • Voorgestelde erediens liturgie vir demensie pasiënte
  • Konklusie

Course Curriculum

No curriculum found !
TAKE THIS COURSE
  • R340.00
  • 10 Days
0 STUDENTS ENROLLED

    About WPLMS

    There are many variations of passages of Lorem Ipsum available, but the majority have suffered alteration in some form, by injected humour, or randomised words which don’t look even slightly believable.

    WPLMS : The Best LMS platform for WordPress

    top
    © Wentzel Coetzer. All rights reserved.
    X