Description
As deel van hierdie kursus ontvang persone die volledige bundel asook ‘n stel van vier klankbane. Die struktuur van hierdie kursus sien soos volg daar uit:
HFST 1: INLEIDENDE OPMERKINGS
- Enorme uitdagings aan huise sonder Pa’s
- ‘Pa-wonde’ en ‘Pa-honger’
HFST 2: GEESTELIKE EN EMOSIONELE VADERSKAP
Dr Ken Canfield
- Daar is geen perfekte Pa nie
- Emosionele vaderskap
- Hitler en Dennis Rodman
- Navorsing met vroue wat nie ‘n Pa gehad het nie
- DVD opnames tydens besoektye in babasale
- Die vreugde faktor
- Vaderskap en nabyheid/intimiteit (fathering and closeness)
- Bop se verhaal
- Pa’s en kinders ontmoet mekaar in die tronk
- Vyf elemente van die proses van vaderskap
-
- Eerbetoning en respek
- Bemoediging
- Bevestiging (affirmation)
- In toom hou (restrain)
- Onderrig (teaching)
HFST 3: EMOSIONELE VRYLATING VIR KINDERS VANUIT DIE
‘TRONKE’ WAT HUL PA’S GEBOU HET
James Ryle
- Pa en seun ontmoet mekaar na baie jare
- ‘n Vraag wat mettertyd vir James Ryle al meer krities geraak het tydens meeste van sy optredes
HFST 4: OM JOU VADERVERHOUDING TE HERBOU
Dr James Schaller
- Vraelys
- Wêreld bekende ateïste met gebroke vader verhoudings
- Jou Pa is ‘in jou’
- Dave Jackson se verhaal
HFST 5: DIE PA VAN DIE VERLORE SEUN
- Luk 15:11-3; 20-23
- Kinders het behoefte aan meer tyd saam met Pa
- Ons is slegte luisteraars
- Stel reg dit wat verkeerd geloop het
- As Pa’s sit ons so dikwels met die sleutel in die hand
- Maak dit vir jou kind maklik om uiteindelik die regte keuses te maak
HFST 6: DIE HELINGSPROSES
Dr David Stoop
- Stap 1: Identifiseer die simptome
- Stap 2: Versamel al die feite
- Stap 3: Identifiseer familiegeheime en familie mites
- Stap 4: Verbaliseer dit wat vantevore nog nie gesê is nie
- Stap 5: Herskryf die geskiedenis
- Stap 6: Prosesseer die verliese
HFST 7: OM VREDE TE MAAK MET JOU PA
Dr David Stoop
- Stap 7: Wag
- Stap 8: Vergewe
-
- Mite nr 1: Deur te vergewe sal ons andere se slegte gedrag kondoneer
- Mite nr 2: Vergifnis impliseer versoening
-
- Mite nr 3: Vergifnis is ‘n vinnige en ‘n maklike proses
- Mite nr 4: Om te kan vergewe moet ons ook kan vergeet
- Ware vergifnis
- Stap 9: Nooi ander uit om jou reis mee te maak
- Stap 10: Ondersoek nuwe rolle
- Stap 11: Laat die verlede nuwe betekenis kry (redeem the past)
HFST 8: DIE PA WAT JY ALTYD GRAAG WOU GEHAD HET
Ed Tandy McGlasson
- Daar is Hemelse Vader wat besorgd is oor elke gebrokene
- Oral waar ons rondom ons kyk sien ons Pa-wonde
- Ouderling van 90jr ervaar ‘n geestelike deurbraak
- Die belangrikheid van ‘n Pa/God ontmoeting
- Het jy ooit dinge aan jou kinders gedoen wat jy wens jy sou kon uitkanseller?
- Noodkreet vanaf 41 jarige vrou
- God is ons helende Vader
- Seën
BRONNELYS
BYLAAG A: STAP VIR STAP JOERNAAL TEN EINDE VREDE TE MAAK MET JOU PA
BYLAAG B: DAVE JACKSON SE VERHAAL






