Description
Die struktuur van hierdie kursus is basies die volgende:
HOOFSTUK 1: INLEIDING
- Historiese ontwikkeling
- Statistieke
- Definiëring
- Die belangrikheid van kennis aangaande kinders se
ontwikkelingsfases
- Verpletterde drome
HOOFSTUK 2: OM JOU EMOSIONELE KOMPAS TE VIND
- Vier basiese riglyne
- Rou en hartseer is ‘n baie normale reaksie op verlies
- Rou en verlies is intimiderende onderwerpe
- Jou eie verliese sal ‘n invloed hê op hoe en wat jy kommunikeer aan jou kinders ten opsigte van hartseer en verlies
-
-
- ‘n Paar belangrike vrae
- Jy is die beste persoon om met jou kinders te praat ten opsigte van hartseer en verlies
-
- Belangrike keuses en verbintenisse deur elke ouer
HOOFSTUK 3: OORGANGSGEBEURE EN VERLIESE
- Veranderinge en verliese
- Verhuising
- Wat om nie te doen wanneer verhuis word nie
- Riglyne vir die gesprek oor die komende verhuising
- Egskeiding
- Langtermyn of skielike impak
- Veelvuldige verliese
- Moontlike gedrag en kenmerke van kinders wat deur ‘n egskeiding geraak is
- Emosionele stadiums van kinders tydens egskeiding
- Verhuising
-
-
- Raad aan geskeide ouers
- Die dood
- Illusie van beskerming
- Om met jou kind te praat oor die dood
- Die drie temas van onomkeerbaarheid, universaliteit en kousaliteit
-
-
-
-
- Onomkeerbaarheid
- Universaliteit
- Kousaliteit
- Die verwarring rondom eufemismes en metafore
- Moet ek my kind saamneem na ʼn begrafnis?
-
-
HOOFSTUK 4: PATOLOGIESE, GEKOMPLISEERDE OF TRAUMATIESE ROU
- Ouers wat rou en die oorblywende kind
- Stilgeboorte
- Die substituut kind
- Stilswye rondom die dood
- Die kind as sondebok
- Die oorbeskermde kind
- Ses mites aangaande hartseer en verlies
- Mite 1: Moenie sleg voel nie
- Mite 2: Vervang die verlies
- Mite 3: Hanteer jou hartseer en verlies alleen
- Mite 4: Wees sterk
- Mite 5: Bly besig
- Mite 6: Tyd heel alle wonde
- Korttermyn energie ontladingsgedrag
- Praktiese riglyne aangaande patologiese, gekompliseerde of traumatiese rou by kinders
-
- Voorskoolse kinders
- Jong skoolgaande kinders
- Tieners
HOOFSTUK 5: PRAKTIESE BEGELEIDING – DIE DOOD VAN ‘N TROETELDIER
EN ‘N GROOTOUER
- Wat is onvoltooide rou?
- Die roete onderweg na voltooiing en afhandeling
- Die verhoudingsoorsig
- Ouers se voorbeeld motiveer kinders
- Begeleiding rondom die dood van ‘n troeteldier
- Seuntjie wie se hamster oorlede is
- Dink terug aan eie ervarings
- Die waarom-vraag
- Verhoudingsoorsig aan die hand van die emosionele energie vraelys
- Omskepping van emosionele energie in herstel komponente
- Apologieë
- Vergifnis
- Belangrike emosionele stellings
- Aangename herinneringe
-
- Die voorbeeld van Jessica se hond, Thumper
- Begeleiding rondom die dood van ‘n persoon
- Hersiening van verhouding met oorledene
- Die dood van ‘n grootouer
- Die emosionele energie vraelys
- Die voorbeeld van Amanda se verhouding met haar Ouma NaNa
- Amanda se voltooiingsbrief
- Hersiening van verhouding met oorledene
-
- Kinders wat nog nie kan skryf nie
- Oordrewe geheue prentjies
HOOFSTUK 6: DIE ROUPROSES BY TIENERS
- ‘n Aantal praktiese riglyne
- Hou die groot prentjie in gedagte
- Gee aan jou tiener ruimte
- Wees voorbereid op ‘n golf van emosies
- Wees bedag op negatiewe gedrag
- Hou grense in plek
- Maak gebruik van die ondersteuning van vriende, onderwysers, afrigters en beraders
-
- Ontwikkel ‘n atmosfeer van aanvaarding
- Help om positiewe herinneringe te skep
- Wenke vir wanneer die tiener weer moet terugkeer skool toe
- Praktiese wenke deur ‘n tiener wat sy pa verloor het
- Dertien sinvolle vrae vir tieners om te beantwoord
- Tipiese rou-reaksies by kinders en adolessente
- Aspekte waaroor kinders en adolessente wat rou, ingelig behoort te word
- Risikofaktore ten opsigte van kinders/adolessente se aanpassing na verliese
- Wanneer om kinders/adolessente te verwys vir terapie
HOOFSTUK 7: PRAKTIESE RIGLYNE TEN OPSIGTE VAN GELOOFSASPEKTE
- Die belangrikheid van openlike kommunikasie tussen ouer en kind
- Die belangrikheid van om te luister
- Begin met die feite
- Gee aandag aan gevoelens
- Vestig ‘n geloofsbasis in die kind se lewe
- Bemoediging
- Die gebruik van ‘n joernaal
- Die element van keuse ten opsigte van die uitkoms van die rouproses
- Spiritualiteit en post traumatiese groei
- Medereisgenote (ministry of presence)
- Hoe kan die kind gehelp word om te bid?
- Sal ek altyd so hartseer voel?
GERAADPLEEGDE BRONNE
BYLAAG A: Gekompliseerde rou
BYLAAG B: Unieke kenmerke van die rouproses by kinders
BYLAAG C: Energie vraelys betreffende persone/verhoudingsoorsig
BYLAAG D: Energie vraelys betreffende troeteldiere/verhoudingsoorsig
BYLAAG E: Simptome by kinders en tieners wat rou
BYLAAG F: Die Holmes en Rahe skaal vir jongmense/kinders