Setup Menus in Admin Panel

Sale!

Alzheimers en Demensie

Original price was: R650.00.Current price is: R600.00.

Courses Included

Description

Vir hierdie kursus is daar ‘n handleiding en vier klankbane

Die struktuur van hierdie kursus sien soos volg daar uit:

 

HOOFSTUK 1:  INLEIDENDE OPMERKINGS                                                 

 HOOFSTUK 2:  DIE FUNKSIES VAN DIE BREIN EN DIE FASES VAN ALZHEIMERS                                                                                                

  • Die impak van Alzheimers op die brein     
    • Die rol van amiloïede en tau’s          
  • Ander tipes van demensie     
    • Frontotemporale demensie (frontotemporal dementia)          
    • Lewy liggaam demensie (Lewy body dementia)          
    • Gemengde demensie          
    • Parkinson se siekte demensie          
    • Vaskulêre demensie          
    • Omkeerbare demensie (reversible)          
  • Depressie wat voorkom as demensie – pseudodemensie     
    • Fases van kognitiewe agteruitgang                                               
    • Ligte Alzheimer se siekte          
    • Matig-ernstige Alzheimer se siekte          
    • Ernstige of laat-stadium Alzheimer se siekte          

 

HOOFSTUK 3:  ALZHEIMER SE SIEKTE EN DIE VYF LIEFDESTALE            

  • Die vyf liefdestale     
    • Woorde van bevestiging          
    • Kwaliteit tyd          
    • Die gee of ontvang van geskenke          
    • Dade van diens          
    • Fisiese aanraking          
  • Die impak van die vyf liefdestale     
  • Stigma en verbreking van konneksie (disconnection)     
  • Liefde kan die toekoms verander     
  • Betoon liefde omdat dit goed is vir jou     
  • Maak ‘n bewustelike keuse om liefde te betoon     
  • Wat is jou liefdestaal?     

 HOOFSTUK 4:  ALZHEIMER SE SIEKTE BEPROEF DIE LIEFDE                   

  • Sewe bedreigings vir die emosionele gom tussen ʼn egpaar               
    • Die aanklag van ontrouheid          
    • Verwarring oor identiteit          
    • Vreemde en snaakse gedrag          
    • Verlies van seksuele identiteit          
    • Gebrek aan inhibisie          
    • Herhaling          
    • Agtervolging van sorgdraer (shadowing)          
  • Die swaar las van sorgdraers     
    • Sorgdraers se rou                                                 
    • Sorgdraers se stres          
  • Die gevaar van misbruik     
  • Die sorgdraer se eie liefdestaal     
    • Die gebruik van die liefdestale in die uitreik na sorgdraers          
    • Dade van diensbaarheid      
    • Woorde van bevestiging      
    • Kwaliteit tyd      
    • Fisiese aanraking      
    • Gekombineerde geskenke      
  • Die belangrikheid van selfsorg van die sorgdraer     
  • Die belangrikheid van ‘n spanbenadering rakende versorging     
    • Praktiese wenke aan sorgdraers          

 HOOFSTUK 5:  ELKE DAG IS DIE BESTE DAG                                             

  • Om ‘n tree terug te gee     
  • Wanneer liefde ‘n bewegende teiken geword het     
  • Waarom liefdestale verander     
  • Liefde en die brein lobbe     
    • Die frontale lobbe – die beheersentrum          
    • Die temporale lobbe – geheue en emosie sentrum          
    • Die pariëtale lobbe – interne ‘GPS’          
    • Beskadigde lobbe en die liefdestale          
  • Kommunikering van liefde aan persone met Alzheimer se siekte     
    • Wanneer liefde ‘n eenrigting straat geword het          
    • Kommunikering van liefde namate geheue en kognisie vervaag         
    • Praktiese wyses om die liefdestale toe te pas          
      • Woorde van bevestiging     
      • Fisiese aanraking     
      • Kwaliteit tyd     
      • Die ontvang van geskenke     
      • Dade van vriendelikheid en diens     
  • Om al die liefdestale te kommunikeer tydens middel- en laat fases

 HOOFSTUK 6:  DIE FASILITERING VAN LIEFDE                                           

  • Fasilitering vir persone met demensie     
  • Fasilitering van die verskillende liefdestale     
    • Fasilitering van die gee van geskenke en dade van diens          
    • Die begeerte om steeds te kan gee          
    • Die begeerte om steeds diens te kan lewer          
    • Die fasilitering van kwaliteit tyd, aanraking en woorde          
    • Fasilitering van liefde deur middel van musiek          
      • Geskenke     
      • Woorde van bevestiging     
      • Fisiese aanraking     
      • Kwaliteit tyd     
      • Dade van diens     
      • Die invloed van musiek op sorgdraers     
  • Fasilitering van liefde deur berading     
  • Binding (attachment) en die vyf liefdestale     
  • Berading binne verhoudings aan die hand van die vyf liefdestale
  • Hantering van die vals aanklag van huweliksontrou     
  • Drie praktiese stappe om weer eenheid te bewerkstellig     

  HOOFSTUK 7:  SAMEVATTENDE PERSPEKTIEWE        

 HOOFSTUK 8:  ‘N MEDIESE DEURBRAAK: PROF DALE BREDESON          

  • Die drie subtipes van Alzheimer se siekte     
  • Enkele algemene opmerkings     
  • ‘n Aantal belangrike vertrekpunte     
  • Bespreking van die belangrikste areas van die ReCODE protokol
    • Homosisteïen (homocysteine)                                                           
    • Vitamine B6, B12 en B9         
    • Insulien weerstandigheid         
    • Inflammasie en Alzheimer se siekte         
      • C-reaktiewe proteïen (CRP)     
      • Die ratio van albumien tot globulien in jou bloed (A/G ratio)
      • Die ratio van omega-6 tot omega-3 in jou rooibloedselle     
      • Interleukien-6 (IL-6) en tumor nekrose faktor alfa (TNFcx)     
    • Die baie voordele van gereëlde oefening                                           
    • Vitamine D3                             
    • Hormoon status         
    • Skildklier status (thyroid status)         
      • Oestrogene en progesteroon (oestrogens and progesterone)
      • Testosteroon    
      • Kortisol en die verrassende effek van stres    
    • Metaal identifisering          
      • Rooibloedsel magnesium     
      • Selenium en glutathione     
      • Swaar metale     
    • Slaap en slaap apnee          
    • Cholesterol en ander lipiede (vette – lipids)          
    • Vitamine E          
    • Vitamine B1 (Tiamien – Thiamine)          
    • Gastro-intestinale deurlaatbaarheid – lekkende dermsindroom                                
    • Die bloed-brein skans deurlaatbaarheid                                                                               
    • Gluten-sensitief en verwante sensitiwiteite          
    • Outo-antiliggame (autoantibodies)          
    • Gifstowwe (toxins) en tipe 3 Alzheimer se siekte          
    • Mitochondriale funksie (mitochondrial)          
    • BMI (body mass index)          
    • Genetika          
    • Kwantitatiewe neuro-psigologiese toetsing          
    • Skanderings, serebrospinale vloeistof en elektrofisiologie                        
    • Historiese en lewenstyl kenmerke          
    • Treffende verhale wat hoop gee          
  • Finale samevatting deur Prof Bredeson     

 BYLAAG A: Veertig maniere om te sê, ‘ek het jou lief’, in die middel

                       en laat fase van demensie                                                       

BYLAAG B: Vyf liefdestale persoonlike profiel                                            

BYLAAG C: Vroeë aanduidings van demensie                                               

BYLAAG D: Vroeë aanduidings van Parkinson se siekte                             

BYLAAG E-1: Die Montreal Kognitiewe Evalueringstoets (MoCA)                           

BYLAAG E-2: Die Montreal Kognitiewe Evalueringstoets – Deel 2               

 BRONNELYS                                                                                                 

 

 

top
© Wentzel Coetzer. All rights reserved.
X