In hierdie kursus word gefokus op die pastorale begeleiding van persone wat geraak is deur verkragting, molestering of bloedskande. Die onderskeie aspekte wat hanteer word, is die volgende:
– Inleiding, definisies en statistieke
– Verskillende fases van misbruik
– Simptome wat sou kon dui op interfering met seksualiteit
– Eerlikheid en vergifnis
– Konfrontering van die oortreder
– Hantering van die trauma asook die geestelike begeleiding van slagoffers
Studente ontvang ‘n volledige handleiding asook ‘n stel CDs as deel van hierdie kursus
Die struktuur van hierdie kursus sien as volg daar uit:
HFST 1: INLEIDING, DEFINISIES, TERMINOLOGIE EN STATISTIEKE
- Seksuele misbruik verander mense se wêrelde
- Definisies
-
- Wat is seksuele misbruik?
-
-
- Verbale seksuele misbruik
- Visuele seksuele misbruik
- Fisiese seksuele misbruik
-
- Seksuele misbruik beïnvloed die persoon as ‘n geheel
- Wie is die molesteerders?
- Belangrike terminologie
-
- Snellers (triggers)
- Terugflitse (flashbacks)
- Nagmerries
- Dissosiasie (spacing out)
- Statistieke
- Die stille noodkreet
-
- Betwyfeling
- Vrees vir vergelding
- Kragspeletjies en manipulasie
- Gevolge vir die gesin
- Skaamte en verleentheid
- Spot deur maats
- Perry Draper se vraelys betreffende slagoffers (survivor’s checklist)
- Hantering van die misbruik
-
- Om jou verhaal te vertel
-
-
- Sommige ander waardevolle riglyne
-
-
- Wat gebeur nadat jy jou storie vertel het?
-
-
- Wat sê jou eie stem?
- Wat sê die oortreder se stem?
- Wat sê die stem van die Verlosser?
-
HFST 2: VERSKILLENDE FASES VAN MISBRUIK
- Seksuele misbruik vind nie sommer uit die bloute plaas nie
-
- Daar is ‘n konteks
- Grense
- Die atmosfeer binne die disfunksionele huis
- Tipiese fases van seksuele misbruik
-
- Fase 1: Ontwikkeling van intimiteit en geheimhouding
- Fase 2: Fisiese kontak wat oënskynlik gepas voorkom
- Fase 3: Konkrete seksuele misbruik
- Fase 4: Handhawing van misbruik en geheimhouding deur dreigemente en voorregte
HFST 3: EERLIKHEID EN VERGIFNIS
- Agt belangrike waarhede wat erken moet word
- Wat beteken dit om lief te hê?
- Wat is liefde dan?
- Drie belangrike komponente van vergifnis
-
- ‘n Behoefte aan herstel van verhoudinge
- Vasberade/moedige liefde (bold love)
- Die opheffing van wraak
- Drie belangrike komponente wat skeiding bring tussen geregtigheid en wraak
-
- Wraak laat geen ruimte vir restourasie/versoening nie
- Wraak staan in God se pad
- God gee vandag ‘n geleentheid vir die oorwinning oor die kwade deur goeie dade
HFST 4: SIMPTOME WAT SOU KON DUI OP INTERFERING MET SEKSUALITEIT
- Die gebrek aan weerstand teen seksuele toenadering
- ‘n Obsessiewe vrees vir verkragting
- ‘n Gevoel van onwaardigheid betreffende God se liefde
- Die gevoel van vuilheid
- Woede-uitbarstings
- Geheue gapings
- Aangetrokkenheid tot dieselfde geslag
- Self-haat
- ‘n Abnormale ongemak met naaktheid binne die huwelik
- Premenstruele spanning (PMS)
- Migraine hoofpyne
- ‘n Gebrek aan belangstelling (koudheid) binne die huwelik betreffende seksualiteit
- Algemene gevolgtrekkings
HFST 5: KONFRONTERING VAN DIE OORTREDER
- Gevoelens teenoor die oortreder
- Die korrekte motief vir konfrontasie
- Die aard van die konfrontasie
- Werklike konfrontasie moet bestraffing (rebuke) insluit
- ‘n Verkeerde houding by die oortreder
- Die proses stop nie na die aanvanklike konfrontasie nie
HFST 6: HANTERING VAN DIE TRAUMA ASOOK DIE
GEESTELIKE BEGELEIDING VAN SLAGOFFERS
- Hantering van die trauma
-
- Wat is trauma?
- Seksuele misbruik veroorsaak diep wonde
-
-
- Talle slagoffers worstel met hul Godsbeskouing
- Langtermyn fisiese probleme
- Misbruik/molestering vernietig jou sin vir eiewaarde
-
- Geestelike begeleiding van slagoffers van misbruik/molestering
-
- Om op ‘n sensitiewe wyse saam deur die detail te werk (probing without prying)
-
- Die konflik van teenstellende emosies
- Konsentreer op die werklike seer waar genesing nodig is
- Onderhoudvoering en berading
- Gebed en bedieningsfase
Byvoegsel 1: Herkenbare simptome by diegene wat seksueel misbruik is
Byvoegsel 2: Skade as gevolg van seksuele misbruik
Byvoegsel 3: Riglyne aan diegene wat saam met ‘n ‘survivor’ die pad loop
Byvoegsel 4: Hoe om op lyding te reageer – algemene riglyne
Byvoegsel 5: Gepaste wyses om te reageer nadat iemand verkrag is
Byvoegsel 6: Hoe om te reageer op iemand se erkenning van molestering
Byvoegsel 7: Hantering van die emosionele nagevolge van verkragting
Byvoegsel 8: Jesaja 53
Bronnelys
Course Curriculum
Course Reviews
No Reviews found for this course.



