Setup Menus in Admin Panel

Hierdie kursus fokus op die tipiese probleme wat diegene ervaar wat op een of ander wyse met ‘mensewerk’ besig is en mettertyd nie die nodige reëls nakom ten einde emosioneel en geestelik skerp en gebalanseerd te kan funksioneer nie. Gaandeweg word die persoon se eie emosionele bronne leeg getap en uiteindelik ervaar hulle talle van dieselfde simptome as diegene wat deur hulle beraad word. ‘n Aantal praktiese en pastorale riglyne word ook aan die orde gestel.

Die kursus sluit ‘n handleiding en ‘n stel CD’s in. Klik op die volgende skakel ten einde die struktuur van hierdie kursus te sien:

 

Uitgebrande Beraders – Struktuur

Course Curriculum

No curriculum found !

Course Reviews

N.A

ratings
  • 5 stars0
  • 4 stars0
  • 3 stars0
  • 2 stars0
  • 1 stars0

No Reviews found for this course.

TAKE THIS COURSE
  • R260.00
  • 0 Days
STUDENTS ENROLLED

    About WPLMS

    There are many variations of passages of Lorem Ipsum available, but the majority have suffered alteration in some form, by injected humour, or randomised words which don’t look even slightly believable.

    WPLMS : The Best LMS platform for WordPress

    top
    © Wentzel Coetzer. All rights reserved.