Die vier temas wat in hierdie reeks behandel word, is die volgende:
Tema 1 – Elf nugtere feite betreffende die bediening
Hier word gefokus op ’n aantal tipiese probleem
situasies waarmee die leraar op ’n gereelde basis
worstel.
Tema 2 – Emosionele gevare van die bediening
Die hantering van aspekte soos onder andere
depressie, stress, oordrag, teen-oordrag, woede en
moedeloosheid word hier bespreek.
Tema 3 – Uitbranding
Talle leraars worstel êrens in hul loopbaan met
hierdie aspek en talle het al tou opgegooi as gevolg
van hierdie probleem.
Tema 4 – Medelye-moegheid.
Om voortdurend en oormatig blootgestel te wees
aan die pyn van andere kan daartoe lei dat hulle pyn
uiteindelik jou pyn word, met destruktiewe gevolge.
Die kursus sluit ‘n handleiding en ‘n stel CD’s in. Klik op die volgende skakel ten einde die struktuur van hierdie kursus te sien:
Course Curriculum
Course Reviews
No Reviews found for this course.