Setup Menus in Admin Panel

11

Hierdie is 'n aanlyn kursus met betrekking tot die baie aktuele tema van Trauma. Die kursus bestaan uit 10 eenhede met dan telkens 'n aantal kort vrae om te beantwoord nadat die betrokke eenheid/hoofstuk deurgewerk is. By sommige eenhede is daar ook klankopnames om na te luister en ook sekere Bylaes om af te laai. Die slaagsyfer vir hierdie kursus is 80% en na suksesvolle voltooiing ontvang persone 'n geakkrediteerde sertifikaat. As deel van die kursus materiaal wat afgelaai word, ontvang studente die volledige inhoud van die handboek van 280 bladsye waarop die kursus gebaseer is asook die inhoud van 10 CD opnames.

Original price was: R1,200.00.Current price is: R1,000.00.

TRAUMA BERADING BINNE DIE SUID-AFRIKAANSE KONTEKS

Vir 'n volledige uiteensetting van die inhoud van hierdie kursus kan op die volgende skakel geklik word: Trauma Berading Aanlyn Kursus – Struktuur Hoofstuk 1: AKTUALITEIT Hoofstuk 2: WAT GEBEUR WANNEER ’N PERSOON TRAUMA BELEEF? Hoofstuk 3: POST-TRAUMATIESE STRESVERSTEURING Hoofstuk 4: DIE NOUE VERBAND TUSSEN LIGGAAM, GEES EN EMOSIES Hoofstuk 5: FAKTORE WAT DIE GENESINGSPROSES KAN STIMULEER Hoofstuk 6: GEBEDSESSIE Hoofstuk 7 OM WEER SIN TE VIND Hoofstuk 8: PRAKTIESE RIGLYNE Hoofstuk 9: DIE BELANGRIKHEID VAN ’N VERDERE GOED GEBALANSEERDE LEWENSTYL VOORTAAN Hoofstuk 10: HOE KAN ONS ONSSELF VOORBEREI OP TOEKOMSTIGE TRAUMA?

Course Currilcum

top
© Wentzel Coetzer. All rights reserved.