Setup Menus in Admin Panel

Die wetenskaplike studie met betrekking tot die tema van vergifnis het maar eers gedurende die sewentiger jare begin momentum verkry – dit is dus ‘n relatief nuwe konsep binne die helpende professies. Terwyl die meerderheid van studies gefokus was op vergifnis as sodanig, was daar oor ‘n lang tydperk bykans geen bydraes met betrekking tot selfvergifnis nie – dit is selfs by geleentheid al beskryf as die ‘stiefkind’ binne vergifnis navorsing. Teen hierdie agtergrond fokus ons in hierdie kursus onder andere op die drie belangrike modelle van onderskeidelik Robert Enright, Everett Worthington en David Stoop. Aspekte waarop die klem veral sal val is die volgende:

– Belangrike definiërings
– Hindernisse, blokkasies en probleem areas
– Faktore wat die proses van selfvergifnis bevorder
– Sommige belangrike modelle
– Die helingsproses
– Praktiese en pastorale riglyne
– Lewensveranderende lesse en goddelike deurbrake

Klik op die volgende skakel ten einde die struktuur van hierdie kursus te sien:

 

Selfvergifnis – Struktuur van Kursus

Course Curriculum

No curriculum found !

Course Reviews

N.A

ratings
  • 5 stars0
  • 4 stars0
  • 3 stars0
  • 2 stars0
  • 1 stars0

No Reviews found for this course.

TAKE THIS COURSE
  • R340.00
  • 0 Days
STUDENTS ENROLLED

    Course Progress

    top
    © Wentzel Coetzer. All rights reserved.
    X