In hierdie kursus word daar veral gefokus op aspekte soos pornografie, internetseks, prostitusie ens. Die gevare wat pornografie op die Internet asook op selfone inhou (veral ook vir ons jeug) kom ook aan die orde. Ons kyk ook na die diepere aanleidende oorsake, soos onder andere onverwerkte emosionele pyn, wat daartoe bydra dat persone vasgevang raak, asook die vernietigende invloed wat dit op huwelike en verhoudings het. Daar word ten slotte gefokus op die pastorale begeleidingsproses tot heling en herstel van persone wat op een of ander wyse in die strik van seksuele verslawing beland het.
Die struktuur van hierdie kursus sien soos volg daar uit:
SESSIE 1: WAT IS SEKSUELE VERSLAWING?
- Die SAFE formule
- Boublokke in die gedrag van seksueel verslaafdes
-
- Seksuele fantasering
- Pornografie
- Masturbasie
- ‘n Bose sirkel
- Die sirkel van verslawing
-
- Preokkupasie
-
- Ritualisering
-
- Kompulsiewe seksuele gedrag
- Wanhoop
- Die verslaafde se gesin en wêreld
-
- Selfbeeld en verhoudinge
- Die rol van die gesin
-
-
- Kern standpunt nr 1: “Ek is basies ‘n slegte en onwaardige persoon.”
-
-
-
- Kern standpunt nr 2: “Niemand sal vir my lief wees soos wat ek is nie.”
-
-
-
- Kern standpunt nr 3: “My behoeftes gaan nooit aangespreek word solank ek van andere afhanklik is nie.”
-
-
-
- Kern standpunt nr 4: “Seks is my heel belangrikste behoefte.”
-
SESSIE 2: DIE DISTORSIE RONDOM MANLIKE SEKSUALITEIT
- Begrip vir die geveg
- Die distorsie van manlike seksualiteit
- Die skepping van ‘n gesonde seksualiteit
-
- Die rol van die kerk
- Hulp aan egpare
-
- Hulp aan ouers
- Konfrontering van eie seksuele distorsies
- Konklusie
SESSIE 3: VYF FASES VAN BEGELEIDING VAN VERSLAAFDES
- Vroeëre vrae
-
- Fase een: sien dit
- Fase twee: sê dit
- Fase drie: eien dit toe
- Fase vier: stel dit vry (release it)
- Fase vyf: keer dit om (reverse it)
SESSIE 4: DIE INVLOED VAN PORNOGRAFIE OP SEKSUALITEIT BINNE DIE HUWELIK
SESSIE 5: VERSLAWING AAN INTERNETSEKS
- Die verleidelike aard van die internet
-
- Dit is toeganklik
- Dit is bekostigbaar
- Dit is anoniem
- Stappe wat deur beraders gevolg kan word
-
- Evalueer
- Stel ‘n behandelingsprogram op
-
-
- Psigodinamies
- Kognitief
- Relasioneel
- Geestelik
-
-
- Kry hulp
- Praktiese wenke vir internet verslawing
- Hulpmiddele rondom die probleem van seksuele verslawing
SESSIE 6: DIE INVLOED VAN INTERNET PORNOGRAFIE OP CHRISTEN VROUE
- Sy het die koppeling gemaak
- Dit raak nie slegs mans nie
- Die verleiding van ‘n driedubbele bedreiging
- Die pad na hoop en heling
- Filtrering van die web
-
- Sagteware
- Moniteringsprogramme
- Programme/bedieninge
- Boeke
SESSIE 7: BEHANDELING VIR SEKSUELE VERSLAWING
- Die twaalf stappe van Alkoholiste Anoniem aangepas vir seksueel verslaafdes
- Behandeling vir seksuele verslawing
- Terminering van die seksuele gedrag
- Terminering van die rituele
- Gesonde grense
- Dissipline
- Assosiasie met die regte persone
- Fisiese dissipline
- Positiewe seksuele dissipline
- Geestelike dissipline
- ‘n Geestelike mentor
- Nuwe positiewe rituele
- Terminering van fantasie
- Dink aan iets anders
- Doen iets negatief
- Verslaafdes het keuses
- Genesing van wanhoop
- Genesing van skaamte gevoelens
- Die proses van herstel
-
- Die proses van misbruik moet verstaan word
- Seksueel verslaafdes in die herstelproses moet leer om te rou
-
- Seksueel misbruikte persone sal uitdrukking moet gee aan hul woede
-
- Soms sal die oortreder gekonfronteer moet word
- Heling en vergifnis loop hand aan hand
- Die belangrikheid van onverwerkte seer, pyn en verwerping
Byvoegsel: Vlakke van verslawing
Bronnelys