Setup Menus in Admin Panel

Die struktuur van hierdie kursus sien soos volg daar uit:

 

SESSIE 1:  DIE FUNKSIES VAN DIE BREIN EN DIE FASES VAN ALZHEIMERS       

  • Die impak van Alzheimers op die brein
  • Ander tipes van demensie
  • Fases van kognitiewe agteruitgang

 SESSIE 2:  ALZHEIMER SE SIEKTE EN DIE VYF LIEFDESTALE                   

  • Die impak van die vyf liefdestale
  • Stigma en verbreking van konneksie (disconnection)
  • Liefde kan die toekoms verander
  • Betoon liefde omdat dit goed is vir jou
  • Maak ʼn bewustelike keuse om liefde te betoon
  • Wat is jou liefdestaal?

 SESSIE 3:  ALZHEIMER SE SIEKTE BEPROEF DIE LIEFDE                          

  • Sewe bedreigings vir die emosionele band tussen ‘n egpaar
  • Die aanklag van ontrouheid
  • Verwarring oor identiteit
  • Vreemde en snaakse gedrag
  • Verlies van seksuele identiteit
  • Gebrek aan inhibisie
  • Repeterende vrae
  • Agtervolging van sorgdraer (shadowing)
  • Die swaar las van sorgdraers
  • Sorgdraers se rou
  • Sorgdraers se stres
  • Die gevaar van misbruik
  • Die sorgdraer se eie liefdestaal
  • Die gebruik van die liefdestale in die uitreik na sorgdraers
  • Die belangrikheid van selfsorg van die sorgdraer
  • Die belangrikheid van ʼn spanbenadering rakende versorging
  • Praktiese wenke aan sorgdraers

 SESSIE 4:  ELKE DAG IS DIE BESTE DAG                                         

  • Om retrospektief ʼn tree terug te gee
  • Wanneer liefde ʼn bewegende teiken word
  • Waarom liefdestale mettertyd kan verander
  • Liefde en die brein lobbe
  • Kommunikering van liefde aan persone met Alzheimer se siekte
  • Wanneer liefde ʼn eenrigting straat geword het
  • Kommunikering van liefde namate geheue en kognisie vervaag
  • Praktiese wyses om die liefdestale toe te pas
  • Om al die liefdestale te kommunikeer tydens middel- en laat fases

 SESSIE 5:  DIE FASILITERING VAN LIEFDE                                       

  • Die berader as fasiliteerder vir persone met demensie
  • Fasilitering van die verskillende liefdestale
  • Die rol van musiek as deel van die begeleiding
  • Fasilitering van liefde deur berading
  • Binding (attachment) en die vyf liefdestale
  • Berading binne verhoudings aan die hand van die vyf liefdestale
  • Hantering van die vals aanklag van huweliksontrou
  • Drie praktiese stappe om weer eenheid te bewerkstellig

 SESSIE 6:  DIE BYDRAE DEUR PROF DALE BREDESON (plus aanvullende bronne)                

  • Bespreking van die belangrikste areas van die voorgestelde ReCODE protokol
    • Die rol van homosisteïen (homocysteine)
  • Die rol van Vitamine B6, B12 en B9.
  • Insulien weerstandigheid as ʼn faktor.
  • Die belangrike kwessie rakende inflammasie en Alzheimer se siekte.
  • Die baie voordele van gereëlde oefening.
  • Die belangrikheid van Vitamine D3.
  • Die belangrikheid van die persoon se hormoon status.
  • Die belangrikheid van die skildklier status.
  • Die moontlike negatiewe rol van metale in die liggaam.
  • Die rol van slaap en slaap apnee.
  • Die rol van cholesterol en ander lipiede (lipids).
  • Die belangrikheid van Vitamine E.
  • Die belangrikheid van Vitamine B1.
  • Gastro-intestinale deurlaatbaarheid (lekkende dermsindroom – leacy gut).
  • Die bloed-brein skans deurlaatbaarheid.
  • Gluten-sensitiwiteit en verwante sensitiwiteite.
  • Die rol van outo-antiliggame (autoantibodies).
  • Die rol van gifstowwe (toxins) en tipe 3 Alzheimer se siekte.
  • Die rol van die mitochondriale funksie.
  • Die belangrikheid van die persoon se BMI (body mass index).
  • Die rol van genetika.
  • Kwantitatiewe neuropsigologiese toetsing.
  • Skanderings, serebrospinale vloeistof en elektrofisiologie
  • Die persoon se lewenstyl en trauma/stres geskiedenis.
  • Treffende verhale wat hoop gee
  • Finale samevatting.

Course Curriculum

No curriculum found !
TAKE THIS COURSE
  • Original price was: R650.00.Current price is: R600.00.
  • 10 Days
0 STUDENTS ENROLLED

    Course Progress

    top
    © Wentzel Coetzer. All rights reserved.
    X