JAARKURSUS GEFOKUS OP DIE VROU
Hierdie is ‘n Jaarkursus gefokus op die Vrou. Dit bevat 12 sub-modules met vier verpligte werkopdragte deur die loop van die jaar. Studente kan in enige stadium van die jaar met die kursus begin en kredietpunte kan verdien word in terme van moontlike verdere studies.
Klik op die volgende skakel vir volledige gegewens rakende hierdie Jaarkursus:
Course Curriculum
0 STUDENTS ENROLLED



