Setup Menus in Admin Panel

Hierdie kursus bevat die vyf temas wat hantering is tydens ‘n Pinksterreeks rakende die oorkoepelende tema van Herlewing en Geestelike Vernuwing. Die vyf subtemas is die volgende:

Tema 1: Kom en koop sonder geld

Tema 2: Wat is herlewing?

Tema 3: Word deel van God se voortstuwende momentum

Tema 4: God se voorwaardes vir herlewing

Tema 5: Lesse vanuit herlewings van die verlede vir ons pad vorentoe

Die kursus sluit ‘n handleiding en ‘n stel CD’s in.¬†Klik op die volgende skakel ten einde die struktuur van hierdie kursus te sien:

 

Herlewing – Struktuur

Course Curriculum

No curriculum found !

Course Reviews

N.A

ratings
  • 5 stars0
  • 4 stars0
  • 3 stars0
  • 2 stars0
  • 1 stars0

No Reviews found for this course.

TAKE THIS COURSE
  • Original price was: R550.00.Current price is: R500.00.
  • 0 Days
STUDENTS ENROLLED

    Course Progress

    top
    © Wentzel Coetzer. All rights reserved.
    X