Hierdie is ‘n aantal lesings wat in die verlede by verskeie mannekampe en vrouekampe aange-bied is. Die deurlopende tema fokus op die aspek van emosionele pyn. Aspekte wat aan die orde kom, is die volgende:
Emosionele bagasie
Die rol van vrees
Ongesonde emosionele bande
Seksualiteit
Vergifnis
Hoe hoor ek God se stem?
Die Vaderhart van God
Die pad vorentoe
Die struktuur van hierdie kursus sien soos volg daar uit:
HFST 1: EMOSIONELE BAGASIE UIT DIE VERLEDE
- Emosies
-
- Waar vind die grootste skade gewoonlik plaas?
- Dit help om jou lewe in fases op te deel
-
- Voorgeboorte
- Geboorteproses
- Fase vanaf geboorte tot eerste skooldag
- Is jy ‘n aangenome kind?
- Laerskooljare
- Hoërskooljare
- Na skool
- Wat is die triggers in jou lewe?
- Belangrik om in kontak met jou emosies en herinneringe te kom
HFST 2: DIE ROL VAN VREES
- ‘n Geestelike oorlog
- Daar is egter ‘n oplossing
- Identifiseer die vrees
- Abnormale vrese
- Emosionele wonde
- Geld
- Vrees blokkeer genesing
- Paniek aanvalle
- Wat is die vrese waarmee jy worstel?
HFST 3: DIE KRAG VAN DIE LEUEN
Skriflesing: 2 Kor 10:3 en Joh 8:43
- Tipiese leuens in die lewe van die gemolesteerde kind
-
- Leuens oor onsself
- Leuens oor andere
- Leuens omtrent die wêreld om jou
- Leuens oor God
- Wat is die waarheid?
-
- Jy is spesiaal vir God
-
- Die stukkende persoon moet die waarheid hoor
- Die noodsaaklikheid van herprogrammering
-
- Praktiese stappe
- Die vestings word afgetakel
- Jesus Christus is Koning ook van my onderbewussyn
HFST 4: ONGESONDE EMOSIONELE BANDE
- Wat is ‘n emosionele band?
- Bybelse beginsels rondom emosionele bande
- Een te wees (join)
- Positiewe kant
- Negatiewe kant
- Gemeenskap (fellowship)
- Een te wees (join)
- Heilige emosionele bande
-
- Huweliksbande
- Vriendskapsbande
- Ouer/kind bande
- Bande tussen Christene
- Onheilige emosionele bande
-
- Bande agv ontug/hoereerdery
- Bande agv geforseerde verbode seksuele kontak
- Fantasering
- Fisiese kontak
- Bande as gevolg van traumatiese ervarings
- Bande as gevolg van slegte vriendskappe
- Enige abnormale afhanklikheid tussen twee persone
- Bande met ‘n plek of voorwerp
- Onheilige familiebande
- Bande van vorige romantiese verhoudings
- Emosionele bande met die dooies
- Band met geaborteerde baba
- Emosionele bande met ex-huweliksmaats
- Onheilige bande binne die kerk
- Die breek van onheilige emosionele bande
-
- Vergifnis
- Belydenis
- Standpunt-inname
- Wees baie spesifiek wanneer jy hierdie gebede bid
- Waak teen toekomstige ongesonde emosionele bande
HFST 5: EMOSIONELE PYN RONDOM SEKSUALITEIT
- Hoe werk seksuele verslawing?
- Vlakke van verslawing
- Pyn en seer uit die verlede
- Aktualiteit
- Verkragting, molestering, bloedskande
- Liggaamlike probleme
- Hartseer en spanning in huwelik rondom intimiteit
- Konflik van teenstellende emosies
- Tipiese simptome van onverwerkte seksuele trauma
- Mooi beskrywing van hoe God voel oor mense wat seer gekry het
-
-
- Ps 34:18
- Ps 72:12
- 2 Kor 7:6
-
- Aborsie, miskraam en stilgeboorte
- 1 Pet 1:18
HFST 6: DIE BELANGRIKHEID VAN VERGIFNIS
Skriflesing: Mat 6:14 en Mat 18:22
- Vrugte van onvergewensgesindheid
- Kompliserende faktore
- ‘n Jare lange diep onderliggende bitterheid as gevolg van dinge wat my ontneem is
-
- Die gebrek aan ‘n rolmodel in my ouerhuis
- Die sinneloosheid van my trauma
- Retrospektief gee God aan my perspektief
- ‘n Passie om andere te help wat deur dieselfde pyn gaan
- Wat is vergifnis regtig?
- Vergifnis is ‘n proses
- Die oortreder se verlede
Vergifnis en liggaamlike probleme
HFST 7: HOE HOOR EK GOD SE STEM?
- Vleeslike oë en ore vertel nie altyd die volle waarheid nie
- Hoe praat God?
-
- God praat deur omstandighede
- God praat deur Sy Woord
- God praat deur innerlike vrede
- God praat soms deur iemand anders
- ‘n Woord van kennis
- Drome
- Visioene
- ‘Prentjies’
- Hoorbare stem
- Profetiese woord
- Satan se teenvoeters
- Praktiese riglyne
-
- Plaas die belofte soms eers vir ‘n tyd lank op die rak
- Onderskei tussen dit wat vasstaan en dit wat ‘n uitnodiging is
- Bespreek dit met jou geestelike leier
- God het ‘n visie vir jou lewe
HFST 8: DIE PAD VORENTOE
- Die begin van ‘n proses
- Sommige wortels lê baie diep
- Satan sal jou toets
- ‘n Ondersteuningsgroep
- Geestelike wapens
- Vergifnis
- Berou en belydenis
- Die waarheid
- Die Naam van Jesus en die bloed van die Lam
- Lofprysing en aanbidding
- Die geestelike wapenrusting van Ef 6:11-18
- Die waarheid as gordel om julle heupe
- Die vryspraak deur God as borsharnas
- Skoene aan die voete
- Geloof as skild
- Verlossing as helm
- Die swaard van die Gees
- Gebed in die Gees
Course Curriculum
Course Reviews
No Reviews found for this course.