1
Emosionele verwonding het gewoonlik 'n aftakelende impak op die persoon se identiteit. In hierdie kursus fokus ons op 'n aantal belangrike konsepte en bydraende faktore in hierdie verband - daarmee saam ook pastorale riglyne vir heling en genesing.
Klik op die volgende skakel ten einde die struktuur van hierdie kursus te sien:
Emosionele Verwonding en my Identiteit - Struktuur



