Samevattend is die inhoud van hierdie kursus die volgende:
Sessie 1: Grense en selfhandhawende gedrag
Sessie 2: Die belangrikheid van te luister
Sessie 3: Konflikhantering
Sessie 4: Kommunikasie
Sessie 5: Medelye-moegheid en sekondêre traumatiese stres
Sessie 6: Uitbranding
Sessie 7: Kognitiewe herstrukturering
Sessie 8: Nasorg en toerusting vir die toekoms
Sessie 9: Riglyne vir gesondheid en heelheid
Sessie 10: Lewensvervulling vanuit die betrokkenheid by andere se genesingsproses
Die kursus sluit ‘n handleiding en ‘n stel CD’s in. Klik op die volgende skakel ten einde die struktuur van hierdie kursus te sien:
Emosionele Paraatheid en Kommunikasie Vaardighede – Struktuur
Course Curriculum
Course Reviews
No Reviews found for this course.
1 STUDENTS ENROLLED