Setup Menus in Admin Panel

Hierdie kursus handel oor die pyn van seuns / mans en dogters / vroue wat opgegroei het in huise waar die Moeder geworstel het met onverwerkte emosionele pyn en/of trauma vanuit haar kinderjare wat nooit hanteer is nie. Hierdie emosionele bagasie het sy met haar saamgedra in haar huwelik in en dit uiteindelik geprojekteer op haar kinders. Ons gaan enersyds let op die tipiese simptome van hierdie Moeder Wond, en andersyds op ‘n aantal riglyne ter genesing van diegene wat direk geraak is daardeur. Die belangrikste aspekte wat hanteer sal word tydens hierdie aanbieding is die volgende:
– Wat is die Moeder Wond?
– Identifisering van die Moeder Wond
 Die intens narsistiese Moeder
 Die Moeder wat oormatig verstrengel is (enmeshed)
 Oormatige kontrole en beheer (control freak)
 Moeders wat self ‘n behoefte het aan moederlike versorging
 Moeders wat verwaarloos, verloën en verniel
– Genesing van die Moeder Wond
 Die begin van die waarheid
 Erkenning te gee aan pynlike gevoelens
 Hantering van woede en hartseer
 Pastorale perspektiewe

Klik op die volgende skakel om die struktuur van hierdie kursus te sien:

 

Moeder Wond – Struktuur van Kursus

Course Curriculum

No curriculum found !
TAKE THIS COURSE
  • PRIVATE
  • 0 Days
0 STUDENTS ENROLLED

    About WPLMS

    There are many variations of passages of Lorem Ipsum available, but the majority have suffered alteration in some form, by injected humour, or randomised words which don’t look even slightly believable.

    WPLMS : The Best LMS platform for WordPress

    top
    © Wentzel Coetzer. All rights reserved.