Die ontwikkeling van die Internet en die positiewe bydrae wat dit kan lewer op verskillende terreine is fenomenaal ā tog is die moontlike negatiewe invloed ook oorweldigend. Dit kan olie op die vuur wees van reeds bestaande verslawings of verkeerde lewenstyl keuses en sodoende ontwikkel tot ān vernietigende invloed met dieselfde krag as ān Tsunami.
Die fokus van hierdie kursus is op ontwikkelings rondom die sogenaamde ādigital invasionā die afgelope aantal jare asook die geweldige impak op die denke en algemene benadering van talle kinders en jongmense. Daar word onder andere ook gelet op die twee duidelik onderskeibare groepe, naamlik digitale inboorlinge vs digitale immigrante (digital natives vs immigrants) ān Aantal probleem areas en slaggate word uitgewys, tesame met verskeie praktiese en pastorale riglyne.
Die kursus sluit ‘n handleiding en ‘n stel CD’s in.Ā Klik op die volgende skakel ten einde die struktuur van hierdie kursus te sien:
Course Curriculum
Course Reviews
No Reviews found for this course.