In hierdie kursus word gefokus op die pastorale begeleiding van persone wat geraak is deur aborsie, miskraam of stilgeboorte. Aspekte waaraan aandag gegee sal word, sluit in die volgende:
• Die fase tussen konsepsie en geboorte
Die invloed van skok en trauma tydens die voorgeboortelike fase
• Die invloed op die res van die gesin
Belangrike navorsing deur Christen psigiaters word hier aan die orde gestel
• Die invloed van aborsie op mans
Verlore vaderskap
Wyses waarop ‘n man skuldgevoelens en hartseer kan hanteer
• Die emosionele effek van aborsie
Vyf tipiese kenmerke van post aborsie sindroom
• Die belangrikheid van self-vergifnis
Agt fases van verwerking van aborsie
Nege riglyne vir persoonlike groei na aborsie
ABORSIE, MISKRAAM EN STILGEBOORTE – PASTORALE BEGELEIDING
Die struktuur van hierdie kursus sien soos volg daar uit:
HFST 1: DIE FASE TUSSEN KONSEPSIE EN GEBOORTE
- Inleidend
- God kan alreeds met die ongebore kind bemoeienis maak
- Invloed van die moeder
- Invloed van die vader
- Ontwikkeling binne die moederskoot
- Geboorteproses
- Emosionele binding
- Verdere areas vir berading en gebed
HFST 2: EMOSIONELE BANDE EN KINDERS GEBORE NA DIE KRISIS
- Die verlies van ‘n geliefde – ‘n band wat gesny is en ‘n diep wond
- God se doel met bande tussen mense (human bonding)
- Wonde as gevolg van miskraam, aborsie en kindersterftes
- Watter kinders word geaffekteer?
-
- Die kind wat hulle wou hê (the wanted child)
- Die gekwelde kind (the haunted child)
- Die ingeperkte kind (the bound child)
- Die plaasvervanger kind
- Die mislukte aborsie
- Soms sinvol om die hele gesin in die beradingsproses te betrek
HFST 3: DIE INVLOED VAN ABORSIE OP MANS – I
- Die geweldige nood en die klein begrotings
- Die effek op mans
- Om vergifnis te vind
HFST 4: DIE INVLOED VAN ABORSIE OP MANS – II
- Verwarring betreffende rolle
- Dominansie/krag
- Aggressie/aksie
- Selfgeldend/outonomie
- Prestasie/sukses
- Verantwoordelikheid/beskermend
- Insig in die funksionering van die man se emosionele energie
- Die verhouding word beïnvloed
- Wat voel die man werklik?
- Verlore vaderskap
- Wyses waarop ‘n man skuldgevoelens en hartseer kan hanteer
HFST 5: DIE EMOSIONELE EFFEK VAN ABORSIE
- Vyf tipiese kenmerke van Post Aborsie Sindroom (PAS)
- Die aanwesigheid van die stressor gebeure
- Die herbelewenis van die aborsie
- Vermydingsgedrag
- Die ervaring van ten minste twee van die volgende simptome
- Sy kan gekategoriseer word volgens een van drie PAS groepe
- Watter vroue is veral kwesbaar vir PAS?
- Besondere risiko’s vir adolessente
- Reaksies op terapeutiese aborsies
- Verdedigings meganismes wat gebruik word deur diegene wat ‘n aborsie ondergaan het
- Rasionalisering
- Suppressie
- Repressie
- Kompensasie
HFST 6: DIE BELANGRIKHEID VAN SELF-VERGIFNIS
- Sy moet die innerlike besluit neem om haarself te vergewe
- Indien jy ‘n aborsie gehad het
-
- Gebed
- Nagmaal
- ‘n Versorgende ondersteunings netwerk
- Uitdrukking gee aan emosies op papier
- Jy kan die baba aan God toevertrou
HFST 7: OM VOORWAARTS TE BEWEEG
- Aborsie en kindermishandeling (child abuse)
- Verdere gevolge van aborsie op kinders
-
- Selfmoord
- Die devaluering van kinders
- Hoe om die newe-effekte van aborsie teë te werk tov ander kinders
- Berading aan diegene wat treur oor die verlies van ‘n kind
-
- Post-aborsie sindroom
- Agt fases van verwerking van aborsie
- Gebedsriglyne
-
- Herbelewenis van emosies
- Besoek oorspronklike plek van pyn
- Fokus in gebed op die beginpunt sowel as die laagtepunt van die pyn
- Emosionele bande
- Nege riglyne vir persoonlike groei ná ‘n aborsie
BRONNELYS
BYVOEGSEL: Geboortes van die individu vanaf konsepsie tot ouderdom vyf