Setup Menus in Admin Panel

Sale!

Vyf maniere om te sĂȘ “Ek is jammer” – Vyf apologie tale

Original price was: R650.00.Current price is: R600.00.

Hierdie kursus gaan oor vyf maniere om te sĂȘ “Ek is jammer”. Dit is gebaseer op die konsep van die vyf apologie tale soos oorspronklik geformuleer deur Gary Chapman. Dit word verder uitgebrei met pastorale kommentaar, evaluering en aanvullende praktiese voorbeelde. Dit gaan hier om Ɖ kragtige beginsel in die heling van vertroebelde verhoudings en verwonde emosies. Ɖ Apologie wat as opreg beleef word, open gewoonlik die deur tot vergifnis en die genesing van pyn wat soms oor jare heen geakkumuleer het.

 

Description

Vir hierdie kursus is daar ‘n handleiding en klankbane beskikbaar.

 

top
© Wentzel Coetzer. All rights reserved.