Met betrekking tot die 10 eenhede wat agtereenvolgens deurgewerk moet word, is dit belangrik om ook te let op die klankopnames asook Bylaes wat by sekere eenhede bygevoeg is. In hierdie verband is die volgende belangrik:
Sessie 1 – Kyk onder ‘Attachments’ vir die aanhangsel met die Bronnelys
Sessie 2 – CD no 1 se klankbaan aangeheg
Sessie 3 – CD’s no 2, 3 en 4 se klankbane asook Bylaag 1 oor Dissosiasie aangeheg.
Sessie 4 – CD’s no 5 en 6 asook Bylaag 2 met die Holmes & Rahe Skaal aangeheg.
Sessie 5 – CD no 7 se klankbaan aangeheg.
Sessie 6 – CD no 8 se klankbaan aangeheg.
Sessie 7 – CD no 9 se klankbaan asook Bylaag 5 met Darling se skema en Bylaag 4 met die Aangepaste Vierkantswortel
Sessie 10 – Bylaag 3 (Holmes & Rahe Skaal vir Jongmense); Bylaag 6 (Die impak van Trauma op Soldate); Bylaag 7 (Belangrike Webadresse)
Klik op die volgende skakel ten einde deur die eerste sessie van hierdie kursus te werk:
There are many variations of passages of Lorem Ipsum available, but the majority have suffered alteration in some form, by injected humour, or randomised words which don’t look even slightly believable.
Met betrekking tot die 10 eenhede wat agtereenvolgens deurgewerk moet word, is dit belangrik om ook te let op die klankopnames asook Bylaes wat by sekere eenhede bygevoeg is. In hierdie verband is die volgende belangrik:
Sessie 1 – Kyk onder ‘Attachments’ vir die aanhangsel met die Bronnelys
Sessie 2 – CD no 1 se klankbaan aangeheg
Sessie 3 – CD’s no 2, 3 en 4 se klankbane asook Bylaag 1 oor Dissosiasie aangeheg.
Sessie 4 – CD’s no 5 en 6 asook Bylaag 2 met die Holmes & Rahe Skaal aangeheg.
Sessie 5 – CD no 7 se klankbaan aangeheg.
Sessie 6 – CD no 8 se klankbaan aangeheg.
Sessie 7 – CD no 9 se klankbaan asook Bylaag 5 met Darling se skema en Bylaag 4 met die Aangepaste Vierkantswortel
Sessie 10 – Bylaag 3 (Holmes & Rahe Skaal vir Jongmense); Bylaag 6 (Die impak van Trauma op Soldate); Bylaag 7 (Belangrike Webadresse)
Klik op die volgende skakel ten einde deur die eerste sessie van hierdie kursus te werk:
Trauma Berading Aanlyn Kursus – hfst 1 – Aktualiteit
Attachments1