Description
Onder hierdie kategorie is daar twee volumes met belangrike vraelyste en meetinstrumente vir pastorale beraders. Op die vorige bladsy kan op die twee titels van volume 1 en volume 2 onderskeidelik geklik word ten einde die inhoud te besigtig.