Kort saamgevat sien die inhoud van hierdie kursus soos volg daar uit:
Sessie 1: Die tradisionele benadering met betrekking tot rou
Sessie 2: Drie fases van rou en hartseer
Sessie 3: Weerstand teen die rouproses na traumatiese verliese
Sessie 4: Depressie
Sessie 5: Basiese riglyne om depressie teë te werk
Sessie 6: Die hantering van woede en angs
Ssessie 7: Riglyne ten opsigte van lewensvreugde
Sessie 8: Kenmerke van geestelik en emosioneel gesonde persone
Klik op die volgende skakel ten einde die struktuur van hierdie kursus te sien:
Rou – Dressie – Angs – Woede en Lewensvreugde – Struktuur
Course Curriculum
Course Reviews
No Reviews found for this course.
STUDENTS ENROLLED