Setup Menus in Admin Panel

Hierdie is ‘n aanlyn kursus met betrekking tot die baie aktuele tema van Trauma. Die kursus bestaan uit 10 eenhede met dan telkens ‘n aantal kort vrae om te beantwoord nadat die betrokke eenheid/hoofstuk deurgewerk is. By sommige eenhede is daar ook klankopnames om na te luister en ook sekere Bylaes om af te laai. Die slaagsyfer vir hierdie kursus is 80% en na suksesvolle voltooiing ontvang persone ‘n geakkrediteerde sertifikaat. As deel van die kursus materiaal wat afgelaai word, ontvang studente die volledige inhoud van die handboek van 280 bladsye waarop die kursus gebaseer is asook die inhoud van 10 CD opnames.

Vir ‘n volledige uiteensetting van die inhoud van hierdie kursus kan op die volgende skakel geklik word:

Trauma Berading Aanlyn Kursus – Struktuur

 

 

Course Curriculum

Sessie 1 - Inleiding en Agtergrond
TR01 00:00:00
Trauma Berading Aanlyn – Sessie 1 se Vrae 01:00:00
Sessie 2 - Wat gebeur wanneer 'n persoon trauma beleef?
TR02 00:00:00
Hoofstuk 2 van Trauma Berading Aanlyn Kursus
Trauma Berading Aanlyn – Sessie 2 se Vrae 01:00:00
Sessie 3 - Post-Traumatiese Stresversteuring
TR03 00:00:00
Hierdie is hoofstuk drie van Trauma Berading Aanlyn Kursus
Trauma Berading Aanlyn – Sessie 3 se Vrae 01:00:00
Sessie 4 - Die Noue Verband tussen Liggaam, Gees en Emosies
TR04 00:00:00
Hoofstuk vier van Trauma Berading Aanlyn Kursus
Trauma Berading Aanlyn – Sessie 4 se Vrae 01:00:00
Sessie 5 - Faktore wat die Genesingsproses kan Stimuleer
TR05 00:00:00
Hoofstuk vyf van Trauma Berading Aanlyn Kursus
Trauma Berading Aanlyn – Sessie 5 se Vrae 01:00:00
Sessie 6 - Gebedsessie
TR06 00:00:00
Hoofstuk ses van Trauma Berading Aanlyn Kursus
Trauma Berading Aanlyn – Sessie 6 se Vrae 01:00:00
Sessie 7 - Om weer Sin te Vind
TR07 00:00:00
Hoofstuk sewe van Trauma Berading Aanlyn Kursus
Trauma Berading Aanlyn – Sessie 7 se Vrae 01:00:00
Sessie 8 - Praktiese Riglyne
TR08 00:00:00
Hoofstuk 8 van Trauma Berading Aanlyn Kursus
Trauma Berading Aanlyn – Sessie 8 se Vrae 01:00:00
Sessie 9 - Die Belangrikheid van 'n Goed Gebalanseerde Lewenstyl Voortaan
TR09 00:00:00
Hoofstuk 9 van Trauma Berading Aanlyn Kursus
Trauma Berading Aanlyn – Sessie 9 se Vrae 01:00:00
Sessie 10 - Hoe kan Ons Onsself Voorberei op Toekomstige Trauma?
TR10 00:00:00
Hoofstuk 10 van Trauma Berading Aanlyn Kursus
Trauma Berading Aanlyn – Sessie 10 se Vrae 01:00:00

Course Reviews

N.A

ratings
  • 5 stars0
  • 4 stars0
  • 3 stars0
  • 2 stars0
  • 1 stars0

No Reviews found for this course.

TAKE THIS COURSE
  • R800.00
  • 10 Days
  • Course Badge
  • Course Certificate
1 STUDENTS ENROLLED

About WPLMS

There are many variations of passages of Lorem Ipsum available, but the majority have suffered alteration in some form, by injected humour, or randomised words which don’t look even slightly believable.

WPLMS : The Best LMS platform for WordPress

top
© Wentzel Coetzer. All rights reserved.

Setup Menus in Admin Panel

X